"Kan nie skandeer vir netwerke nie"
"Geen"
"Gestoor"
"Ontkoppel"
"Gedeaktiveer"
"IP-opstelling het misluk"
"Nie gekoppel nie weens laegehalte-netwerk"
"WiFi-verbinding het misluk"
"Stawingsprobleem"
"Kan nie koppel nie"
"Kan nie aan \"%1$s\" koppel nie"
"Gaan wagwoord na en probeer weer"
"Nie binne ontvangs nie"
"Sal nie outomaties koppel nie"
"Geen internettoegang nie"
"Gestoor deur %1$s"
"Outomaties deur %1$s gekoppel"
"Outomaties deur netwerkgraderingverskaffer gekoppel"
"Gekoppel via %1$s"
"Gekoppel via %1$s"
"Beskikbaar via %1$s"
"Tik om aan te meld"
"Geen internet nie"
"Daar kan nie by private DNS-bediener ingegaan word nie"
"Beperkte verbinding"
"Geen internet nie"
"Aanmelding word vereis"
"Toegangspunt is tydelik vol"
"Gekoppel via %1$s"
"Beskikbaar via %1$s"
"Maak tans %1$s oop"
"Kon nie koppel nie"
"Voltooi tans aanmelding …"
"Kon nie aanmelding voltooi nie. Tik om weer te probeer."
"Aanmelding is voltooi. Koppel tans …"
"Baie stadig"
"Stadig"
"OK"
"Middelmatig"
"Vinnig"
"Baie vinnig"
"Verval"
"%1$s / %2$s"
"Ontkoppel"
"Ontkoppel tans…"
"Verbind tans…"
"Gekoppel%1$s"
"Verbind tans…"
"Gekoppel (geen foon nie)%1$s"
"Gekoppel (geen media nie)%1$s"
"Gekoppel (geen boodskaptoegang nie)%1$s"
"Gekoppel (geen foon of media nie)%1$s"
"Gekoppel, battery %1$s%2$s"
"Gekoppel (geen foon nie), battery %1$s%2$s"
"Gekoppel (geen media nie), battery %1$s%2$s"
"Gekoppel (geen foon of media nie), battery %1$s%2$s"
"Aktief, %1$s batterykrag"
"Aktief, L: %1$s batterykrag, R: %2$s batterykrag"
"%1$s batterykrag"
"L: %1$s batterykrag, R: %2$s batterykrag"
"Aktief"
"Media-oudio"
"Foonoproepe"
"Lêeroordrag"
"Invoertoestel"
"Internettoegang"
"Kontakdeling"
"Gebruik vir kontakdeling"
"Deling van internetverbinding"
"Teksboodskappe"
"SIM-toegang"
"HD-oudio: %1$s"
"HD oudio"
"Gehoortoestelle"
"Gekoppel aan gehoortoestelle"
"Gekoppel aan media-oudio"
"Gekoppel aan foonoudio"
"Gekoppel aan lêeroordragbediener"
"Gekoppel aan kaart"
"Aan SAP gekoppel"
"Nie gekoppel aan lêeroordragbediener nie"
"Gekoppel aan invoertoestel"
"Aan toestel gekoppel vir internettoegang"
"Deel plaaslike internetverbinding met toestel"
"Gebruik vir internettoegang"
"Gebruik vir kaart"
"Gebruik vir SIM-toegang"
"Gebruik vir media-oudio"
"Gebruik vir foonoudio"
"Gebruik vir lêeroordrag"
"Gebruik vir invoer"
"Gebruik vir gehoortoestelle"
"Bind saam"
"BIND SAAM"
"Kanselleer"
"Saambinding bied toegang tot jou kontakte en oproepgeskiedenis wanneer dit gekoppel is."
"Kon nie saambind met %1$s nie."
"Kon nie met %1$s saambind nie weens \'n verkeerde PIN of wagwoordsleutel."
"Kan nie met %1$s kommunikeer nie."
"Saambinding verwerp deur %1$s."
"Rekenaar"
"Kopstuk"
"Foon"
"Prenttoestel"
"Oorfoon"
"Randinvoertoestel"
"Bluetooth"
"Bind tans linkergehoortoestel saam …"
"Bind tans regtergehoortoestel saam …"
"Links – %1$s batterykrag"
"Regs – %1$s batterykrag"
"Wi-Fi af."
"Wi-Fi is ontkoppel."
"Wi-Fi een staaf."
"Wi-Fi twee stawe."
"Wi-Fi drie stawe."
"Wi-Fi-sein vol."
"Oop netwerk"
"Veilige netwerk"
"Android-bedryfstelsel"
"Verwyderde programme"
"Verwyderde programme en gebruikers"
"Stelselopdaterings"
"USB-verbinding"
"Wi-Fi-warmkol"
"Bluetooth-verbinding"
"Verbinding"
"USB-verbinding en Wi-Fi-warmkol"
"Alle werkprogramme"
"Gas"
"Onbekend"
"Gebruiker: %1$s"
"Sommige verstekke gestel"
"Geen verstekke gestel nie"
"Teks-na-spraak-instellings"
"Teks-na-spraak-uitset"
"Spraaktempo"
"Spoed waarteen die teks gepraat word"
"Toonhoogte"
"Beïnvloed die klank van die gesintetiseerde spraak"
"Taal"
"Gebruik stelseltaal"
"Taal nie gekies nie"
"Stel die taalspesifieke stem vir gesproke teks"
"Luister na \'n voorbeeld"
"Speel \'n kort demonstrasie van spraaksintese"
"Installeer stemdata"
"Installeer die stemdata vereis vir spraaksintese"
"Hierdie spraaksintese-enjin kan dalk al die teks versamel wat uitgespreek sal word, insluitend persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die %s enjin. Aktiveer die gebruik van hierdie spraaksintese-enjin?"
"Hierdie taal vereis \'n werkende netwerkverbinding vir teks-na-spraak-uitvoer."
"Dit is \'n voorbeeld van spraaksintese"
"Verstek taalstatus"
"%1$s word ten volle ondersteun"
"%1$s vereis netwerkverbinding"
"%1$s word nie ondersteun nie"
"Kontroleer tans …"
"Instellings vir %s"
"Lanseer enjin-instellings"
"Voorkeur-enjin"
"Algemeen"
"Stel toonhoogte terug"
"Stel die toonhoogte waarteen die teks uitgespeek word terug na verstek."
- "Baie stadig"
- "Stadig"
- "Normaal"
- "Vinnig"
- "Vinniger"
- "Baie vinnig"
- "Snel"
- "Baie snel"
- "Vinnigste"
"Kies profiel"
"Persoonlik"
"Werk"
"Ontwikkelaaropsies"
"Aktiveer ontwikkelaaropsies"
"Stel opsies vir programontwikkeling"
"Ontwikkelaar-opsies is nie beskikbaar vir hierdie gebruiker nie"
"VPN-instellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie"
"Verbindinginstellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie"
"Toegangspuntnaaminstellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie"
"USB-ontfouting"
"In ontfoutmodus wanneer USB gekoppel is"
"Herroep USB-onfoutingmagtigings"
"Draadlose ontfouting"
"Ontfoutingmodus wanneer Wi-Fi gekoppel is"
"Fout"
"Draadlose ontfouting"
"Skakel draadlose ontfouting aan om beskikbare toestelle te sien en te gebruik"
"Gebruik QR-kode om toestel saam te bind"
"Gebruik QR-kodeskandeerder om nuwe toestelle saam te bind"
"Gebruik saambindkode om toestel saam te bind"
"Gebruik \'n sessyferkode om nuwe toestelle saam te bind"
"Saamgebinde toestelle"
"Tans gekoppel"
"Toestelbesonderhede"
"Vergeet"
"Toestelvingerafdruk: %1$s"
"Kon nie koppel nie"
"Maak seker dat %1$s aan die regte netwerk gekoppel is"
"Bind met toestel saam"
"Wi‑Fi-saambindkode"
"Kon nie saambind nie"
"Maak seker dat die toestel aan dieselfde netwerk gekoppel is."
"Bind toestel oor Wi-Fi saam deur \'n QR-kode te skandeer"
"Bind tans toestel saam …"
"Kon nie die toestel saambind nie. Óf die QR-kode is verkeerd, óf die toestel is nie aan dieselfde netwerk gekoppel nie."
"IP-adres en -poort"
"Skandeer QR-kode"
"Bind toestel oor Wi-Fi saam deur \'n QR-kode te skandeer"
"Koppel asseblief aan \'n Wi-Fi-netwerk"
"adb, debug, dev"
"Kortpad na foutverslag"
"Wys \'n knoppie in die kragkieslys om \'n foutverslag te doen"
"Bly wakker"
"Skerm sal nooit slaap terwyl dit laai nie"
"Aktiveer Bluetooth HCI-loerloglêer"
"Vang Bluetooth-pakkette vas. (Wissel Bluetooth nadat jy hierdie instelling verander het)"
"OEM-ontsluit"
"Laat toe dat die selflaaiprogram ontsluit word"
"Laat OEM-ontsluit toe?"
"WAARSKUWING: Toestelbeskermingkenmerke sal nie op hierdie toestel werk terwyl hierdie instelling aangeskakel is nie."
"Kies skynliggingprogram"
"Geen skynliggingprogram gestel nie"
"Skynliggingprogram: %1$s"
"Inligtingruiling"
"Draadlose skermsertifisering"
"Aktiveer Wi-Fi-woordryke aanmelding"
"Regulering van Wi-Fi-opsporing"
"Wi‑Fi‑verbeterde MAC-verewekansiging"
"Mobiele data is altyd aktief"
"Hardewareversnelling vir verbinding"
"Wys Bluetooth-toestelle sonder name"
"Deaktiveer absolute volume"
"Aktiveer Gabeldorsche"
"Verbeterde konnektiwiteit"
"Bluetooth AVRCP-weergawe"
"Kies Bluetooth AVRCP-weergawe"
"Bluetooth MAP-weergawe"
"Kies Bluetooth MAP-weergawe"
"Bluetooth-oudiokodek"
"Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse"
"Bluetooth-oudiovoorbeeldkoers"
"Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse: monsterkoers"
"Dofgemaak beteken dit word nie deur foon of kopstuk gesteun nie"
"Bluetooth-oudiobisse per voorbeeld"
"Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse: bisse per monster"
"Bluetooth-oudiokanaalmodus"
"Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse: kanaalmodus"
"Bluetooth-oudio-LDAC-kodek: Speelgehalte"
"Gebruik Bluetooth-oudio-LDAC\nKodekkeuse: Speelgehalte"
"Stroming: %1$s"
"Private DNS"
"Kies private DNS-modus"
"Af"
"Outomaties"
"Gasheernaam van private DNS-verskaffer"
"Voer gasheernaam van DNS-verskaffer in"
"Kon nie koppel nie"
"Wys opsies vir draadlose skermsertifisering"
"Verhoog Wi-Fi-aantekeningvlak, wys per SSID RSSI in Wi‑Fi-kieser"
"Verlaag batteryverbruik en verbeter netwerk se werkverrigting"
"Wanneer hierdie modus geaktiveer is, kan hierdie toestel se MAC-adres verander elke keer wanneer dit aan \'n netwerk koppel waarvoor MAC-verewekansiging geaktiveer is."
"Beperk"
"Onbeperk"
"Loggerbuffer se groottes"
"Kies loggergroottes per logbuffer"
"Maak logskrywer se aanhoudende berging skoon?"
"Wanneer ons nie meer monitering met die aanhoudende logskrywer uitvoer nie, word ons vereis om die logskrywerdata wat op jou toestel is, uit te vee."
"Berg logskrywerdata aanhoudend op toestel"
"Kies loglêerbuffers om aanhoudend op toestel te stoor"
"Kies USB-opstelling"
"Kies USB-opstelling"
"Laat skynliggings toe"
"Laat skynliggings toe"
"Aktiveer aansigkenmerkinspeksie"
"Hou mobiele data altyd aktief, selfs wanneer Wi‑Fi aktief is (vir vinnige netwerkwisseling)."
"Gebruik hardewareversnelling vir verbinding indien beskikbaar"
"Laat USB-ontfouting toe?"
"USB-ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Gebruik dit om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewing en om loglêerdata te lees."
"Laat draadlose ontfouting toe?"
"Draadlose ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Gebruik dit om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewing, en loglêerdata te lees."
"Herroep toegang tot USB-ontfouting vanaf alle rekenaars wat jy voorheen gemagtig het?"
"Laat ontwikkeling-instellings toe?"
"Hierdie instellings is bedoel net vir ontwikkelinggebruik. Dit kan jou toestel en die programme daarop breek of vreemde dinge laat doen."
"Verifieer programme oor USB"
"Kontroleer programme wat via ADB/ADT geïnstalleer is vir skadelike gedrag."
"Bluetooth-toestelle sonder name (net MAC-adresse) sal gewys word"
"Deaktiveer die Bluetooth-kenmerk vir absolute volume indien daar volumeprobleme met afgeleë toestelle is, soos onaanvaarbare harde klank of geen beheer nie."
"Aktiveer die Bluetooth Gabeldorsche-kenmerkstapel."
"Aktiveer die Verbeterde Konnektiwiteit-kenmerk."
"Plaaslike terminaal"
"Aktiveer terminaalprogram wat plaaslike skermtoegang bied"
"HDCP-kontrolering"
"Stel HDCP-kontrolering se gedrag"
"Ontfouting"
"Kies ontfoutprogram"
"Geen ontfoutprogram gestel nie"
"Ontfoutingsprogram: %1$s"
"Kies program"
"Niks"
"Wag vir ontfouter"
"Ontfoutde program wag vir ontfouter om te heg voordat dit uitgevoer word"
"Invoer"
"Skets"
"Hardeware-versnelde lewering"
"Media"
"Monitering"
"Strengmodus geaktiveer"
"Flits skerm as programme lang bewerkings uitvoer op die hoofdraad"
"Wyserligging"
"Skermlaag wys huidige raakdata"
"Wys tikke"
"Wys visuele terugvoer vir tikke"
"Wys oppervlakopdaterings"
"Flits totale vensteroppervlakke wanneer dit opdateer"
"Wys aansigopdaterings"
"Flits aansigte binne vensters wanneer dit getrek word"
"Wys hardewarelae se opdaterings"
"Laat hardewarelae groen flits wanneer hulle opgedateer word"
"Ontfout GPU-oortrek"
"Deaktiveer HW-oorleggers"
"Gebruik altyd GPU vir skermsamestelling"
"Simuleer kleurruimte"
"Aktiveer OpenGL-spore"
"Deaktiveer USB-oudioroetering"
"Deaktiveer outoroetering na USB-oudiorandtoestelle"
"Wys uitleg se grense"
"Wys snitgrense, kantlyne, ens."
"Dwing RTL-uitlegrigting"
"Dwing skermuitlegrigting na RTL vir alle locales"
"Dwing 4x MSAA"
"Aktiveer 4x MSAA in OpenGL ES 2.0-programme"
"Ontfout nie-reghoekige knipbedrywighede"
"Profiel-HWUI-lewering"
"Aktiveer GPU-ontfoutlae"
"Laat laai van GPU-ontfoutlae vir ontfoutprogramme toe"
"Aktiveer woordryke verkoperloginskrywing"
"Sluit bykomende toestelspesifieke verkoperloglêers by foutverslae in, wat privaat inligting kan bevat, meer batterykrag kan gebruik, en/of meer berging kan gebruik."
"Vensteranimasieskaal"
"Oorganganimasieskaal"
"Animator-tydsduurskaal"
"Simuleer sekondêre uitstallings"
"Programme"
"Moenie aktiwiteite behou nie"
"Vernietig elke aktiwiteit sodra die gebruiker dit verlaat"
"Agtergrondproseslimiet"
"Wys agtergrond-ANR\'e"
"Wys Program Reageer Nie-dialoog vir agtergrondprogramme"
"Wys kennisgewingkanaalwaarskuwings"
"Wys waarskuwing op skerm wanneer \'n program \'n kennisgewing sonder \'n geldige kanaal plaas"
"Dwing toelating op eksterne berging"
"Maak dat enige program na eksterne berging geskryf kan word, ongeag manifeswaardes"
"Dwing aktiwiteite om verstelbaar te wees"
"Maak die groottes van alle aktiwiteite verstelbaar vir veelvuldige vensters, ongeag manifeswaardes."
"Aktiveer vormvrye-Windows"
"Aktiveer steun vir eksperimentele vormvrye-Windows."
"Werkskerm-rugsteunwagwoord"
"Volle rekenaarrugsteune word nie tans beskerm nie"
"Tik om die wagwoord vir volledige rekenaarrugsteune te verander of te verwyder"
"Nuwe rugsteunwagwoord ingestel"
"Nuwe wagwoord en bevestiging stem nie ooreen nie"
"Rugsteunwagwoord kon nie ingestel word nie"
"Laai tans …"
- "Lewendig (verstek)"
- "Natuurlik"
- "Standaard"
- "Verbeterde kleure"
- "Natuurlike kleure soos dit vir die oë lyk"
- "Kleure vir digitale inhoud geoptimeer"
"Bystandprogramme"
"Onaktief. Tik om te wissel."
"Aktief. Tik om te wissel."
"Programbystandstatus: %s"
"Lopende dienste"
"Sien en beheer dienste wat tans aktief is"
"WebView-implementering"
"Stel WebView-implementering"
"Hierdie keuse is nie meer geldig nie. Probeer weer."
"Skakel om na lêerenkripsie"
"Skakel om …"
"Lêerenkripsie is reeds uitgevoer"
"Skakel tans na lêer-gebaseerde enkripsie om"
"Skakel dataverdeling om in lêer-gebaseerde enkripsie.\n !!Waarskuwing!! Dit sal al jou data uitvee.\n Hierdie kenmerk is alfa en sal dalk nie reg werk nie.\n Druk \'Maak skoon en skakel om …\' om voort te gaan."
"Maak skoon en skakel om …"
"Fotokleurmodus"
"Gebruik sRGB"
"Gedeaktiveer"
"Totale kleurblindheid"
"Deuteranomalie (rooi-groen)"
"Protanomalie (rooi-groen)"
"Tritanomalie (blou-geel)"
"Kleurregstelling"
"Kleurregstelling stel jou in staat om te verstel hoe kleure op jou toestel vertoon word"
"Geneutraliseer deur %1$s"
"%1$s – %2$s"
"Ongeveer %1$s oor"
"Ongeveer %1$s oor (%2$s)"
"Ongeveer %1$s oor gegrond op jou gebruik"
"Ongeveer %1$s oor gegrond op jou gebruik (%2$s)"
"Sal op grond van jou gebruik waarskynlik hou tot omtrent %1$s (%2$s)"
"Sal op grond van jou gebruik waarskynlik hou tot omtrent %1$s"
"Sal waarskynlik hou tot omtrent %1$s (%2$s)"
"Sal waarskynlik hou tot omtrent %1$s"
"Tot %1$s"
"Battery kan teen %1$s afloop"
"Minder as %1$s oor"
"Minder as %1$s oor (%2$s)"
"Meer as %1$s oor (%2$s)"
"Meer as %1$s oor"
"Foon sal dalk binnekort afgaan"
"Tablet sal dalk binnekort afgaan"
"Toestel sal dalk binnekort afgaan"
"Foon sal dalk binnekort afgaan (%1$s)"
"Tablet sal dalk binnekort afgaan (%1$s)"
"Toestel sal dalk binnekort afgaan (%1$s)"
"%1$s – %2$s"
"%1$s oor tot battery gelaai is"
"%1$s – %2$s tot battery gelaai is"
"Onbekend"
"Laai"
"Laai tans vinnig"
"Laai tans stadig"
"Laai nie"
"Ingeprop; kan nie op die oomblik laai nie"
"Vol"
"Beheer deur administrateur"
"Gedeaktiveer"
"Toegelaat"
"Nie toegelaat nie"
"Installeer onbekende apps"
"Instellingstuisblad"
- "0%"
- "50%"
- "100%"
"%1$s gelede"
"%1$s oor"
"Klein"
"Verstek"
"Groot"
"Groter"
"Grootste"
"Gepasmaak (%d)"
"Kieslys"
"Voer wagwoord in om fabriekterugstelling in demonstrasiemodus uit te voer"
"Volgende"
"Wagwoord word benodig"
"Aktiewe invoermetodes"
"Gebruik stelseltale"
"Kon nie instellings vir %1$s oopmaak nie"
"Die invoermetode kan dalk alle teks wat jy invoer, versamel, insluitend persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die program %1$s. Wil jy dié invoermetode gebruik?"
"Let wel: Ná \'n herselflaai kan hierdie program nie begin voordat jy jou foon ontsluit het nie"
"IMS-registrasiestaat"
"Geregistreer"
"Nie geregistreer nie"
"Onbeskikbaar"
"MAC word ewekansig gemaak"
- %1$d toestelle is gekoppel
- %1$d toestel is gekoppel
"Meer tyd."
"Minder tyd."
"Kanselleer"
"OK"
"Skakel aan"
"Skakel Moenie steur nie aan"
"Nooit"
"Net prioriteit"
"%1$s. %2$s"
"Jy sal nie jou volgende wekker om %1$s hoor nie tensy jy dit voor die tyd afskakel"
"Jy sal nie jou volgende wekker om %1$s hoor nie"
"om %1$s"
"op %1$s"
"Tydsduur"
"Vra elke keer"
"Totdat jy dit afskakel"
"Sopas"
"Foonluidspreker"
"Kan nie koppel nie. Skakel toestel af en weer aan"
"Bedrade oudiotoestel"
"Hulp en terugvoer"
"Berging"
"Gedeelde data"
"Bekyk en wysig gedeelde data"
"Daar is geen gedeelde data vir hierdie gebruiker nie."
"Kon nie gedeelde data gaan haal nie. Probeer weer."
"Gedeelde data-ID: %d"
"Verval op %s"
"Kon nie die gedeelde data uitvee nie."
"Daar is geen huurkontrakte vir hierdie gedeelde data verkry nie. Wil jy dit uitvee?"
"Programme wat data deel"
"Geen beskrywing is deur die program voorsien nie."
"Huurkontrak verval op %s"
"Vee gedeelde data uit?"
"Is jy seker jy wil hierdie gedeelde data uitvee?"
"Gebruikers het hul eie programme en inhoud"
"Jy kan toegang tot programme en inhoud op jou rekening beperk"
"Gebruiker"
"Beperkte profiel"
"Voeg nuwe gebruiker by?"
"Jy kan hierdie toestel met ander mense deel deur bykomende gebruikers te skep. Elke gebruiker het sy eie spasie wat hulle kan pasmaak met programme, muurpapier en so meer. Gebruikers kan ook toestelinstellings wat almal raak, soos Wi-Fi, aanpas.\n\nWanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul eie spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir alle ander gebruikers opdateer. Toeganklikheidinstellings en -dienste sal dalk nie na die nuwe gebruiker oorgedra word nie."
"Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir al die ander gebruikers opdateer."
"Moet die gebruiker nou opgestel word?"
"Maak seker die persoon is beskikbaar om die toestel te vat en hul spasie op te stel"
"Stel profiel nou op?"
"Stel nou op"
"Nie nou nie"
"Voeg by"
"Nuwe gebruiker"
"Nuwe profiel"
"Gebruikerinligting"
"Profiel-inligting"
"Voordat jy \'n beperkte profiel kan skep, moet jy \'n skermslot opstel om jou programme en persoonlike data te beskerm."
"Stel slot op"
"Skakel oor na %s"
"Voeg gas by"
"Verwyder gas"
"Gas"
"Toestelverstek"
"Gedeaktiveer"
"Geaktiveer"
"Jou toestel moet herselflaai om hierdie verandering toe te pas. Herselflaai nou of kanselleer."
"Bedraade oorfoon"