"Geassosieerde toestel" "Voeg geassosieerde toestel by" "Koppel \'n metgeseltoestel" "Jy kan jou foon as \'n metgeseltoestel gebruik om jou ry-ervaring te help bestuur" "Maak seker dat ""metgeselprogram"" op jou foon geïnstalleer is" "Bevestig kode op foon" "Maak seker dat dit ooreenstem met die kode wat op jou foon gewys word" "Toestel is suksesvol geassosieer" "Maak program oop en koppel aan <b>%1$s<b>" "Vergeet <b>%1$s</b>?" "Dié motor sal nie meer met hierdie toestel saamgebind wees nie. Hierbenewens sal jy die motor van die metgeselprogram moet verwyder." "%1$s is vergeet" "Kon nie %1$s vergeet nie" "Gaan op jou foon met die opstelling voort" "Iets is fout" "Ongelukkig kon hierdie skerm nie reg wys nie. Probeer weer." "Skakel Bluetooth aan" "Jou motor moet Bluetooth hê om jou foon as \'n metgeseltoestel op te stel." "Skakel Bluetooth aan?" "Jou motor moet Bluetooth hê om aan jou metgeseltoestel te koppel." "Aanvaar" "Weier" "Bevestig" "Kanselleer" "Verwyder" "OK" "Verbinding" "Vergeet hierdie toestel" "Vergeet" "Deaktiveer" "Aktiveer" "Gaan voort" "Probeer weer" "Skakel aan" "Nie nou nie" "Gekoppel" "Nie bespeur nie" "Ontkoppel" "Onbekend" "Foon se SMS-diens werk tans" "Foon se SMS-diens is aktief" "Ontvang tans SMS\'e deur metgeseltoestel" "Ontsluit profiel met foon" "Gaan jou metgeselprogram na om ontsluitingopsies te stel" "Laat <b>%1$s</b> my profiel ontsluit" "Jou foon moet aktief gekoppel wees" "As jy hierdie kenmerk wil aanskakel, moet jy seker maak dat Bluetooth in jou motor en op jou foon aangeskakel is en naby mekaar is" "<b>%1$s</b> kan nou jou profiel ontsluit" "Skep \'n primêre profielslot" "As jy jou foon wil gebruik om jou profiel te ontsluit, moet jy \'n primêre profielslot as \'n rugsteun hê" "Ontsluit jou profiel om proses klaar te maak" "Jy het \'n nuwe profielslot geskep. Nou moet jy dit weer invoer om te bevestig dat jou foon jou profiel outomaties kan ontsluit" "Ontkoppel hierdie toestel" "Herkoppel hierdie toestel" "Ontsluit met foon" "Laat jou foon jou profiel ontsluit" "Tik hier om hierdie kenmerk te magtig" "Iets is fout" "Ongelukkig kon hierdie kenmerk nie op die oomblik aangeskakel word nie. Probeer weer." "Skep \'n skermslot op jou foon" "Daar is nie \'n skermslot vir jou foon gestel nie. Skep eers \'n skermslot (ook bekend as \'n wagkode) in jou foon se instellings om jou motorprofiel met jou foon te ontsluit."