"Jou foon sal van %1$s ontkoppel." "Jou tablet sal van %1$s ontkoppel." "Jou toestel sal van %1$s ontkoppel." "Foon se Bluetooth-adres: %1$s" "Tablet se Bluetooth-adres: %1$s" "Toestel se Bluetooth-adres: %1$s" "%1$s wil jou tablet %2$d sekondes lank vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak." "%1$s wil jou foon %2$d sekondes lank vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak." "\'n Program wil jou tablet %1$d sekondes lank vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak." "\'n Program wil jou foon %1$d sekondes lank vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak." "%1$s wil jou tablet vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "%1$s wil jou foon vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "\'n Program wil jou tablet vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "\'n Program wil jou foon vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "%1$s wil Bluetooth aanskakel en jou tablet %2$d sekondes lank vir ander toestelle sigbaar maak." "%1$s wil Bluetooth aanskakel en jou foon %2$d sekondes lank vir ander toestelle sigbaar maak." "\'n Program wil Bluetooth aanskakel en jou tablet %1$d sekondes lank vir ander toestelle sigbaar maak." "\'n Program wil Bluetooth aanskakel en jou foon %1$d sekondes lank vir ander toestelle sigbaar maak." "%1$s wil Bluetooth aanskakel en jou tablet vir ander toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "%1$s wil Bluetooth aanskakel en jou foon vir ander toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "\'n Program wil Bluetooth aanskakel en jou tablet vir ander toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "\'n Program wil Bluetooth aanskakel en jou foon vir ander toestelle sigbaar maak. Jy kan dit later in Bluetooth-instellings verander." "Foon is geënkripteer" "Foon is nie geënkripteer nie" "Toestel is geënkripteer" "Toestel is nie geënkripteer nie" "Gebruik jou gesig om jou foon te ontsluit, aankope te magtig, of by programme aan te meld." "Gebruik jou gesig om jou tablet te ontsluit, aankope te magtig, of by programme aan te meld." "Gebruik jou gesig om jou toestel te ontsluit, aankope te magtig, of by programme aan te meld." "Gebruik jou gesig om jou foon te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur" "Gebruik jou gesig om jou tablet te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur" "Gebruik jou gesig om jou toestel te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur" "Laat jou kind toe om hul gesig te gebruik om hul foon te ontsluit" "Laat jou kind toe om hul gesig te gebruik om hul tablet te ontsluit" "Laat jou kind toe om hul gesig te gebruik om hul toestel te ontsluit" "Laat jou kind toe om hul gesig te gebruik om hul foon te ontsluit of te verifieer dat dit hulle is. Dit gebeur wanneer hulle by apps aanmeld, ’n aankoop goedkeur, en meer." "Laat jou kind toe om hul gesig te gebruik om hul tablet te ontsluit of te verifieer dat dit hulle is. Dit gebeur wanneer hulle by apps aanmeld, ’n aankoop goedkeur, en meer." "Laat jou kind toe om hul gesig te gebruik om hul toestel te ontsluit of te verifieer dat dit hulle is. Dit gebeur wanneer hulle by apps aanmeld, ’n aankoop goedkeur, en meer." "Om jou kind se gesig te gebruik om hul foon te ontsluit, kan minder veilig wees as ’n sterk patroon of PIN." "Om jou kind se gesig te gebruik om hul tablet te ontsluit, kan minder veilig wees as ’n sterk patroon of PIN." "Om jou kind se gesig te gebruik om hul toestel te ontsluit, kan minder veilig wees as ’n sterk patroon of PIN." "Gebruik jou gesig om jou foon te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die foon kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou foon ontsluit as dit voor jou gesig gehou word.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou foon ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou tablet te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die tablet kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou toestel ontsluit as dit voor jou gesig gehou word.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou tablet ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou toestel te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die toestel kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou toestel ontsluit as dit voor jou gesig gehou word.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou toestel ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou foon te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die foon kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou foon ontsluit as dit voor jou gesig gehou word, selfs as jou oë toe is.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou foon ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou tablet te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die tablet kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou tablet ontsluit as dit voor jou gesig gehou word, selfs as jou oë toe is.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou tablet ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou toestel te ontsluit of vir stawing in apps, soos wanneer jy aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die toestel kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou toestel ontsluit as dit voor jou gesig gehou word, selfs as jou oë toe is.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou toestel ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou foon te ontsluit of om te verifieer dis jy, soos wanneer jy aanmeld by apps of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die foon kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou foon ontsluit as dit voor jou gesig gehou word.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou foon ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou tablet te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die tablet kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou tablet ontsluit as dit voor jou gesig gehou word.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou tablet ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou toestel te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die toestel kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou toestel ontsluit as dit voor jou gesig gehou word.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou toestel ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou foon te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die foon kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou foon ontsluit as dit voor jou gesig gehou word, selfs as jou oë toe is.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou foon ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou tablet te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die tablet kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou tablet ontsluit as dit voor jou gesig gehou word, selfs as jou oë toe is.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou tablet ontsluit." "Gebruik jou gesig om jou toestel te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nHou in gedagte:\nJy kan slegs een gesig op ’n slag gestel hê. Om nog ’n gesig by te voeg, moet jy die huidige een uitvee.\n\nAs jy na die toestel kyk, kan dit ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie.\n\nIemand anders kan jou toestel ontsluit as dit voor jou gesig gehou word, selfs as jou oë toe is.\n\nIemand anders wat baie soos jy lyk, soos ’n identiese broer of suster, kan jou toestel ontsluit." "Gebruik jou vingerafdruk om jou %s te ontsluit of te verifieer dat dit jy is, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur" "Laat jou kind toe om sy of haar vingerafdruk te gebruik om hul foon te ontsluit of te verifieer dis hy of sy. Dit gebeur wanneer jou kind by programme aanmeld, \'n aankoop goedkeur, en meer" "Laat jou kind toe om hul vingerafdruk te gebruik om hul tablet te ontsluit of te verifieer dis hulle. Dit gebeur wanneer jou kind by programme aanmeld, ’n aankoop goedkeur, en meer." "Laat jou kind toe om hul vingerafdruk te gebruik om hul toestel te ontsluit of te verifieer dis hulle. Dit gebeur wanneer jou kind by programme aanmeld, ’n aankoop goedkeur, en meer." "Om jou vingerafdruk te gebruik om jou foon te ontsluit, kan minder veilig as \'n sterk patroon of PIN wees" "Om jou vingerafdruk te gebruik om jou tablet te ontsluit, kan minder veilig as ’n sterk patroon of PIN wees" "Om jou vingerafdruk te gebruik om jou toestel te ontsluit, kan minder veilig as ’n sterk patroon of PIN wees" "Wanneer jy Pixel Imprint gebruik, word prente gebruik om jou vingerafdrukmodel op te dateer. Prente wat gebruik word om jou vingerafdrukmodel te skep, word nooit geberg nie. Die vingerafdrukmodel word egter veilig op jou foon geberg en verlaat nooit die foon nie. Alle verwerking vind veilig op jou foon plaas." "Wanneer jy Pixel Imprint gebruik, word prente gebruik om jou vingerafdrukmodel op te dateer. Prente wat gebruik word om jou vingerafdrukmodel te skep, word nooit geberg nie. Die vingerafdrukmodel word egter veilig op jou tablet geberg en verlaat nooit die tablet nie. Alle verwerking vind veilig op jou tablet plaas." "Wanneer jy Pixel Imprint gebruik, word prente gebruik om jou vingerafdrukmodel op te dateer. Prente wat gebruik word om jou vingerafdrukmodel te skep, word nooit geberg nie. Die vingerafdrukmodel word egter veilig op jou toestel geberg en verlaat nooit die toestel nie. Alle verwerking vind veilig op jou toestel plaas." "Wanneer jou kind Pixel Imprint gebruik, word prente gebruik om sy of haar vingerafdrukmodel op te dateer. Prente wat gebruik word om jou kind se vingerafdrukmodel te skep, word nooit geberg nie. Die vingerafdrukmodel word egter veilig op die foon geberg en verlaat nooit die foon nie. Alle verwerking vind veilig op die foon plaas." "Wanneer hulle Pixel Imprint gebruik, word prente gebruik om hul vingerafdrukmodel op te dateer. Prente wat gebruik word om jou kind se vingerafdrukmodel te skep, word nooit geberg nie. Die vingerafdrukmodel word egter veilig op die tablet geberg en verlaat nooit die tablet nie. Alle verwerking vind veilig op die tablet plaas." "Wanneer hulle Pixel Imprint gebruik, word prente gebruik om hul vingerafdrukmodel op te dateer. Prente wat gebruik word om jou kind se vingerafdrukmodel te skep, word nooit geberg nie. Die vingerafdrukmodel word egter veilig op die toestel geberg en verlaat nooit die toestel nie. Alle verwerking vind veilig op die toestel plaas." "Jy kan enige tyd in Instellings jou vingerafdrukprente en -model uitvee of Vingerafdrukslot afskakel. Vingerafdrukprente en -modelle word veilig op jou foon geberg totdat jy hulle uitvee." "Jy kan enige tyd in Instellings jou vingerafdrukprente en -model uitvee of vingerafdrukslot afskakel. Vingerafdrukprente en -modelle word veilig op jou tablet geberg totdat jy hulle uitvee." "Jy kan enige tyd in Instellings jou vingerafdrukprente en -model uitvee of vingerafdrukslot afskakel. Vingerafdrukprente en -modelle word veilig op jou toestel geberg totdat jy hulle uitvee." "Jy en jou kind kan enige tyd in Instellings sy of haar vingerafdrukprente en -model uitvee of Vingerafdrukslot afskakel. Vingerafdrukprente en -modelle word op die foon geberg totdat hulle uitgevee word." "Jy en jou kind kan enige tyd in Instellings hul vingerafdrukprente en -model uitvee of Vingerafdrukslot afskakel. Vingerafdrukprente en -modelle word op die tablet geberg totdat hulle uitgevee word." "Jy en jou kind kan enige tyd in Instellings hul vingerafdrukprente en -model uitvee of Vingerafdrukslot afskakel. Vingerafdrukprente en -modelle word op die toestel geberg totdat hulle uitgevee word." "Jou foon kan ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie, soos as iemand dit teen jou vinger druk." "Jou tablet kan ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie, soos as iemand dit teen jou vinger druk." "Jou toestel kan ontsluit word wanneer jy nie bedoel om dit te doen nie, soos as iemand dit teen jou vinger druk." "Jou kind se foon kan ontsluit word wanneer hulle nie bedoel om dit te doen nie, soos as iemand dit teen sy of haar vinger druk." "Jou kind se tablet kan ontsluit word wanneer hulle nie bedoel om dit te doen nie, soos as iemand dit teen hul vinger druk." "Jou kind se toestel kan ontsluit word wanneer hulle nie bedoel om dit te doen nie, soos as iemand dit teen hul vinger druk." "Gebruik jou vingerafdruk om jou tablet te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy by apps aanmeld" "Gebruik jou vingerafdruk om jou toestel te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy by apps aanmeld" "Gebruik jou vingerafdruk om jou foon te ontsluit of te verifieer dis jy, soos wanneer jy aanmeld by programme" "Gee die tablet terug vir jou ouer" "Gee die toestel terug vir jou ouer" "Gee die foon terug vir jou ouer" "Toestelbeskermingkenmerke sal nie aangeskakel word nie. Jy sal nie ander mense kan keer om hierdie tablet te gebruik as dit verloor, gesteel of teruggestel word nie." "Toestelbeskermingkenmerke sal nie aangeskakel word nie. Jy sal nie ander mense kan keer om hierdie toestel te gebruik as dit verloor, gesteel of teruggestel word nie." "Toestelbeskermingkenmerke sal nie aangeskakel word nie. Jy sal nie ander mense kan keer om hierdie te foon gebruik as dit verloor, gesteel of teruggestel word nie." "Toestelbeskermingkenmerke sal nie aangeskakel word nie. Jy sal nie ander mense kan keer om hierdie tablet te gebruik as dit verloor of gesteel word nie." "Toestelbeskermingkenmerke sal nie aangeskakel word nie. Jy sal nie ander mense kan keer om hierdie toestel te gebruik as dit verloor of gesteel word nie." "Toestelbeskermingkenmerke sal nie aangeskakel word nie. Jy sal nie ander mense kan keer om hierdie foon te gebruik as dit verloor of gesteel word nie." "Die vingerafdruksensor is op die aan/af-skakelaar. Dit is die plat knoppie langs die verhewe volumeknoppie aan die kant van die tablet." "Die vingerafdruksensor is op die aan/af-skakelaar. Dit is die plat knoppie langs die verhewe volumeknoppie aan die kant van die toestel." "Die vingerafdruksensor is op die aan/af-skakelaar. Dit is die plat knoppie langs die verhewe volumeknoppie aan die kant van die foon." "Jy kan nou jou vingerafdruk gebruik om jou tablet te ontsluit of te verifieer dat dit jy is, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur" "Jy kan nou jou vingerafdruk gebruik om jou toestel te ontsluit of te verifieer dat dit jy is, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur" "Jy kan nou jou vingerafdruk gebruik om jou foon te ontsluit of te verifieer dat dit jy is, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur" "Jy kan nou jou vingerafdruk gebruik om jou tablet te ontsluit of te verifieer dat dit jy is, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur. \n\nVoeg nog ’n vingerafdruk by sodat dit makliker is om jou tablet te ontsluit wanneer jy dit op verskillende maniere vashou." "Jy kan nou jou vingerafdruk gebruik om jou toestel te ontsluit of te verifieer dat dit jy is, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nVoeg nog ’n vingerafdruk by sodat dit makliker is om jou toestel te ontsluit wanneer jy dit op verskillende maniere vashou." "Jy kan nou jou vingerafdruk gebruik om jou foon te ontsluit of te verifieer dat dit jy is, soos wanneer jy by apps aanmeld of ’n aankoop goedkeur.\n\nVoeg nog ’n vingerafdruk by sodat dit makliker is om jou foon te ontsluit wanneer jy dit op verskillende maniere vashou." "\'n PIN beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word" "\'n Patroon beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word" "\'n Wagwoord beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word" "\'n PIN beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word" "\'n Patroon beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word" "\'n Wagwoord beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word" "\'n PIN beskerm die foon as dit verloor of gesteel word" "\'n Patroon beskerm die foon as dit verloor of gesteel word" "\'n Wagwoord beskerm die foon as dit verloor of gesteel word" "\'n PIN word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Gesigslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die tablet as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die toestel as dit verloor of gesteel word." "\'n PIN word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n PIN beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n Patroon word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Patroon beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "\'n Wagwoord word vereis om Gesigslot en Vingerafdrukslot op te stel.\n\n\'n Wagwoord beskerm die foon as dit verloor of gesteel word." "Dit vee die vingerafdrukprente en -model uit wat met \"%1$s\" geassosieer word en op jou foon geberg is" "Dit vee die vingerafdrukprente en -model uit wat met \"%1$s\" geassosieer word en op jou tablet geberg is" "Dit vee die vingerafdrukprente en -model uit wat met \"%1$s\" geassosieer word en op jou toestel geberg is" "Jy sal nie jou vingerafdruk kan gebruik om jou foon te ontsluit of in apps te verifieer dis jy nie." "Jy sal nie jou vingerafdruk kan gebruik om jou tablet te ontsluit of in apps te verifieer dis jy nie." "Jy sal nie jou vingerafdruk kan gebruik om jou toestel te ontsluit nie of in apps te verifieer dis jy nie." "Jy kan jou foon met jou vingerafdruk ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Jy kan jou tablet met jou vingerafdruk ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie ’n rugsteunskermslot." "Jy kan jou toestel met jou vingerafdruk ontsluit. Om veiligheidredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Jy kan jou foon met jou gesig ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Jy kan jou tablet met jou gesig ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Jy kan jou toestel met jou gesig ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Jy kan jou foon met jou gesig of vingerafdruk ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Jy kan jou tablet met jou gesig of vingerafdruk ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Jy kan jou toestel met jou gesig of vingerafdruk ontsluit. Om veiligheidsredes vereis hierdie opsie \'n rugsteunskermslot." "Enkripteer tablet" "Enkripteer foon" "Stel skermslot om tablet te beskerm" "Stel skermslot om toestel te beskerm" "Stel skermslot om foon te beskerm" "Beskerm jou tablet" "Beskerm jou toestel" "Beskerm jou foon" "Keer ander mense om hierdie tablet sonder jou toestemming te gebruik deur kenmerke vir toestelbeskerming te aktiveer. Kies die skermslot wat jy wil gebruik." "Keer ander mense om hierdie toestel sonder jou toestemming te gebruik deur kenmerke vir toestelbeskerming te aktiveer. Kies die skermslot wat jy wil gebruik." "Keer ander mense om hierdie foon sonder jou toestemming te gebruik deur kenmerke vir toestelbeskerming te aktiveer. Kies die skermslot wat jy wil gebruik." "Jou foon sal nie meer met %1$s saamgebind wees nie" "Jou tablet sal nie meer met %1$s saamgebind wees nie" "Jou toestel sal nie meer met %1$s saamgebind wees nie" "Laat NFC-gebruik net toe wanneer skerm ontsluit is" "%1$s wil \'n netwerk op jou foon stoor" "%1$s wil \'n netwerk op jou tablet stoor" "%1$s wil hierdie netwerke op jou foon stoor" "%1$s wil hierdie netwerke op jou tablet stoor" "Verstel die skermoriëntasie outomaties wanneer jy jou foon tussen portret en landskap beweeg" "Verstel die skermoriëntasie outomaties wanneer jy jou tablet tussen portret en landskap beweeg" "Vereis PIN om tablet te gebruik" "Benodig PIN om foon te gebruik" "Vereis PIN om tablet te gebruik" "Benodig PIN om foon te gebruik" "MDN" "Foonnommer" "MDN (SIM-gleuf %1$d)" "Foonnommer (SIM-gleuf %1$d)" "MDN op SIM" "Foonnommer op SIM" "Formateer SD-kaart vir interne berging" "Berg programme en media om slegs op hierdie tablet te gebruik. <a href=https://support.google.com/android/answer/12153449>Kom meer te wete oor hoe om ’n SD-kaart op te stel</a>." "Formateer" "Formateer SD-kaart vir interne berging" "Berg programme en media om slegs op hierdie foon te gebruik. <a href=https://support.google.com/android/answer/12153449>Kom meer te wete oor hoe om ’n SD-kaart op te stel</a>." "Formateer" "Jy kan lêers, media en sekere programme na hierdie ^1 toe skuif. \n\nDit sal ^2 van jou tablet se bergingspasie beskikbaar maak en sal waarskynlik sowat ^3 neem." "Jy kan lêers, media en sekere programme na hierdie ^1 toe skuif. \n\nDit sal ^2 van jou foon se bergingspasie beskikbaar maak en sal waarskynlik sowat ^3 neem." "Hou hierdie tablet gelaai" "Hou hierdie foon gelaai" "Dit sal alle data uit jou tablet se ""interne berging"" uitvee, insluitend:\n\n"
  • "Jou Google-rekening"
  • \n" "
  • "Stelsel- en appdata en -instellings"
  • \n
  • "Afgelaaide apps"
  • "Dit sal alle data uit jou foon se ""interne berging"" uitvee, insluitend:\n\n"
  • "Jou Google-rekening"
  • \n
  • "Stelsel- en appdata en -instellings"
  • \n
  • "Afgelaaide apps"
  • \n\n"Jy is tans aangemeld by die volgende rekeninge:\n" \n\n"Daar is ander gebruikers op hierdie toestel teenwoordig.\n" \n\n"Om musiek, prente en ander gebruikerdata uit te vee, moet die ""USB-berging"" uitgevee word." \n\n"Om musiek, prente en ander gebruikerdata uit te vee, moet die ""SD-kaart"" uitgevee word." "Vee USB-berging uit" "Vee SD-kaart uit" "Vee alle data op die interne USB-berging uit, soos musiek of foto\'s." "Vee al die data op die SD-kaart uit, soos musiek of foto\'s." "Vee alle data uit" "Vee alle data uit" "Deel foon se internetverbinding via USB" "Deel tablet se internetverbinding via USB" "Deel tablet se internetverbinding via Bluetooth" "Deel foon se internetverbinding via Bluetooth" "Deel foon se internetverbinding via Ethernet" "Deel tablet se internetverbinding via Ethernet" "Meer oor tablet" "Meer oor foon" "Oor toestel" "Meer oor nagebootste toestel" "Jou tablet en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende apps. Deur apps van hierdie bron af te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou tablet of verlies van data wat uit hul gebruik kan spruit." "Jou foon en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende apps. Deur apps van hierdie bron af te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit hul gebruik kan spruit." "Jou toestel en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur programme van hierdie bron af te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelikheid aanvaar vir enige skade aan jou toestel of verlies van data wat uit die gebruik van hierdie programme kan spruit." "As jy hierdie diens stop sal sommige eienskappe van jou tablet dalk nie behoorlik werk nie totdat jy dit eers aan en af skakel." "As jy hierdie diens stop sal sommige eienskappe van jou foon dalk nie behoorlik werk nie totdat jy dit eers aan- en af skakel." "Tabletinligting" "Fooninligting" "Jou skermgrootte en teksvoorkeure sal na die foon se oorspronklike instellings teruggestel word" "Jou skermgrootte en teksvoorkeure sal na die tablet se oorspronklike instellings teruggestel word" "Verstel hoe kleure op jou foon gewys word" "Verstel hoe kleure op jou tablet gewys word" "Maak skerm donkerder as jou foon se minimum helderheid" "Maak skerm donkerder as jou tablet se minimum helderheid" "Ekstra donker kan nuttig wees wanneer: <ol> <li> Jou foon se verstek- minimum helderheid steeds te helder is</li> <li> Jy jou foon in donker situasies gebruik, soos snags of in ’n donker vertrek voor slaaptyd</li> </ol>" "Ekstra donker kan nuttig wees wanneer: <ol> <li> Jou tablet se verstek- minimum helderheid steeds te helder is</li> <li> Jy jou tablet in donker situasies gebruik, soos snags of in ’n donker vertrek voor slaaptyd</li> </ol>" "Foon het gewone agtergrondbatteryverbruik" "Tablet het gewone agtergrondbatteryverbruik" "Toestel het gewone agtergrondbatteryverbruik" "In sekere omstandighede, soos hoë temperature en lang laaitydperke, kan die laaiproses tot %1$s beperk word om die battery gesond te hou.\n\nWanneer dié omstandighede eindig, sal jou foon outomaties normaalweg laai." "In sekere omstandighede, soos hoë temperature en lang laaitydperke, kan die laaiproses tot %1$s beperk word om die battery gesond te hou.\n\nWanneer daardie omstandighede eindig, sal jou tablet outomaties normaalweg laai." "Jy het jou foon meer as gewoonlik gebruik en daarom sal jou battery dalk gouer as normaalweg pap word.\n\nProgramme wat die meeste batterykrag gebruik:" "Jy het jou tablet meer as gewoonlik gebruik en daarom sal jou battery dalk gouer as normaalweg pap word.\n\nProgramme wat die meeste batterykrag gebruik:" "Jy het jou toestel meer as gewoonlik gebruik en daarom sal jou battery dalk gouer as normaalweg pap word.\n\nProgramme wat die meeste batterykrag gebruik:" "Jou programme gebruik \'n gewone hoeveelheid batterykrag. As programme te veel batterykrag gebruik, sal jou foon handelinge voorstel wat jy kan uitvoer.\n\nJy kan altyd Batterybespaarder aanskakel as jou battery begin pap raak." "Jou programme gebruik \'n gewone hoeveelheid batterykrag. As programme te veel batterykrag gebruik, sal jou tablet handelinge voorstel wat jy kan uitvoer.\n\nJy kan altyd Batterybespaarder aanskakel as jou battery begin pap raak." "Jou programme gebruik \'n gewone hoeveelheid batterykrag. As programme te veel batterykrag gebruik, sal jou toestel handelinge voorstel wat jy kan uitvoer.\n\nJy kan altyd Batterybespaarder aanskakel as jou battery begin pap raak." "Beperk die batterygebruik van programme wat jy nie gereeld gebruik nie" "Batterygebruik en skermtyd word nie gemeet terwyl die foon laai nie" "Batterygebruik en -skermtyd word nie gemeet terwyl die tablet laai nie" "Batterygebruik en -skermtyd word nie gemeet terwyl die toestel laai nie" "Installeer sertifikate uit berging" "Installeer sertifikate uit SD-kaart" "Verwydering van hierdie rekening sal ook al sy boodskappe, kontakte en ander data van die tablet af uitvee." "Verwydering van hierdie rekening sal ook al sy boodskappe, kontakte en ander data van die foon af uitvee." "As hierdie rekening verwyder word, sal al sy boodskappe, kontakte en ander data van die toestel af uitgevee word!" "Enige veranderings wat jy aan jou rekeninge op die web aanbring, sal outomaties na jou tablet gekopieer word.\n\nSommige rekeninge kan ook outomaties enige veranderings wat jy op die tablet maak, na die web kopieer. Dis hoe \'n Google-rekening werk." "Enige veranderings wat jy aan jou rekeninge aanbring, sal outomaties na jou foon gekopieer word.\n\nSommige rekeninge kan ook outomaties enige veranderings wat jy op die tablet maak, na die web kopieer. \'n Google-rekening werk so." "Jou tablet sal mobiele data afskakel wanneer dit die limiet wat jy gestel het, bereik het.\n\nOorweeg dit om \'n konserwatiewe limiet te stel omdat die datagebruik deur jou tablet gemeet word terwyl jou diensverskaffer die gebruik dalk anders bereken." "Jou foon sal mobiele data afskakel wanneer dit die limiet wat jy gestel het, bereik het.\n\nOorweeg dit om \'n konserwatiewe limiet te stel omdat die datagebruik deur jou foon gemeet word terwyl jou diensverskaffer die gebruik dalk anders bereken." "Deel jou toestel deur nuwe gebruikers by te voeg. Elke gebruiker het \'n persoonlike spasie op jou toestel vir gepasmaakte tuisskerms, rekeninge, programme, instellings en meer." "Deel jou tablet deur nuwe gebruikers by te voeg. Elke gebruiker het \'n persoonlike spasie op jou tablet vir gepasmaakte tuisskerms, rekeninge, apps, instellings en meer." "Deel jou foon deur nuwe gebruikers by te voeg. Elke gebruiker het \'n persoonlike spasie op jou foon vir gepasmaakte tuisskerms, rekeninge, apps, instellings en meer." "Net die eienaar van die tablet kan gebruikers bestuur." "Net die eienaar van die foon kan gebruikers bestuur." "Jy sal jou ruimte en data op hierdie tablet verloor. Jy kan nie hierdie handeling ontdoen nie." "Jy sal jou ruimte en data op hierdie foon verloor. Jy kan nie hierdie handeling ontdoen nie." "Hulpartikels, foon en klets" "Hulpartikels, tablet en klets" "Hulpartikels, toestel en klets" "Dubbeltik om na foon te kyk" "Dubbeltik om na tablet te kyk" "Dubbeltik om na toestel te kyk" "Tel foon op om te kyk" "Tel op om na tablet te kyk" "Tel op om na toestel te kyk" "Tel jou foon op om na die horlosie, kennisgewings en ander inligting te kyk." "Tel jou tablet op om na die horlosie, kennisgewings en ander inligting te kyk." "Tel jou toestel op om na die horlosie, kennisgewings en ander inligting te kyk." "Tik op foon om te kyk" "Tik om na tablet te kyk" "Tik om na toestel te kyk" "Swiep na onder op die vingerafdruksensor aan die agterkant van jou foon om jou kennisgewings na te gaan." "Swiep na onder op die vingerafdruksensor aan die agterkant van jou tablet om jou kennisgewings na te gaan." "Swiep na onder op die vingerafdruksensor aan die agterkant van jou toestel om jou kennisgewings na te gaan." "Hierdie foon sal tot 4G beperk word wanneer dit 2 SIM-kaarte gebruik. ""Kom meer te wete" "Hierdie tablet sal tot 4G beperk word wanneer dit 2 SIM-kaarte gebruik. ""Kom meer te wete" "Hierdie toestel sal tot 4G beperk word wanneer dit 2 SIM-kaarte gebruik. ""Kom meer te wete" "Dit sal jou foonoproep beëindig" "Dit sal jou foonoproep beëindig" "Jou foon is na fabriekinstellings teruggestel. Voer jou vorige patroon in om dié foon te gebruik." "Jou tablet is na fabriekinstellings teruggestel. Voer vorige patroon in om dié tablet te gebruik." "Jou toestel is na fabriekinstellings teruggestel. Voer vorige patroon in om dié toestel te gebruik." "Jou foon is na fabriekinstellings toe teruggestel. Voer jou vorige PIN in om dié foon te gebruik." "Jou tablet is na fabriekinstellings teruggestel. Voer jou vorige PIN in om dié tablet te gebruik." "Jou toestel is na fabriekinstellings teruggestel. Voer jou vorige PIN in om dié toestel te gebruik." "Jou foon is na fabriekinstellings teruggestel. Voer jou vorige wagwoord in om dié foon te gebruik." "Jou tablet is na fabriekinstellings teruggestel. Voer vorige wagwoord in om dié tablet te gebruik." "Jou toestel is na fabriekinstellings teruggestel. Voer vorige wagwoord in om dié toestel te gebruik." "Jou foon laai dalk stadig of laai glad nie. Gebruik ’n aanbeveelde kabel en aansluitprop om vinniger te laai." "Jou toestel laai dalk stadig of laai glad nie. Gebruik ’n aanbeveelde kabel en aansluitprop om vinniger te laai." "Jou tablet laai dalk stadig of laai glad nie. Gebruik ’n aanbeveelde kabel en aansluitprop om vinniger te laai." "Sonder om jou foon te ontsluit" "Sonder om jou tablet te ontsluit" "Wanneer jy jou foon tussen portret en landskap beweeg" "Wanneer jy jou tablet tussen portret en landskap beweeg" "Verstel hoe kleure op jou foon gewys word" "Verstel hoe kleure op jou tablet gewys word" "Foonluidsprekers" "Tabletluidsprekers" "Toestelluidsprekers" "Hierdie foon se musiek en video’s sal op albei stelle oorfone speel" "Hierdie tablet se musiek en video’s sal op albei stelle oorfone speel" "Hierdie toestel se musiek en video’s sal op albei stelle oorfone speel" "Hierdie foon se musiek en video’s sal speel op die oorfone wat jy koppel" "Hierdie tablet se musiek en video’s sal speel op die oorfone wat jy koppel" "Hierdie toestel se musiek en video’s sal speel op die oorfone wat jy koppel" "Jy moet eers oorfone wat LE-oudio steun, aan hierdie foon koppel om na ’n oudiostroom te luister." "Jy moet eers oorfone wat LE-oudio steun, aan hierdie tablet koppel om na ’n oudiostroom te luister." "Jy moet eers oorfone wat LE-oudio steun, aan hierdie toestel koppel om na ’n oudiostroom te luister." "Hierdie foon steun nie LE-oudio wat nodig is om na oudiostrome te luister nie." "Hierdie tablet steun nie LE-oudio wat nodig is om na oudiostrome te luister nie." "Hierdie toestel steun nie LE-oudio wat nodig is om na oudiostrome te luister nie."