"Internetoproep-instellings"
"Internetoproep-rekeninge (SIP-rekeninge)"
"Rekeninge"
"Ontvang inkomende oproepe"
"Verminder batterylewe"
"Gebruik internetoproepe"
"Gebruik internetoproepe (net Wi-Fi)"
"Vir alle oproepe wanneer datanetwerk beskikbaar is"
"Net vir internetoproepe"
"Vra vir elke oproep"
"Vir alle oproepe"
"Maak oproep"
"Gebruik internetoproep-rekening:"
"Gebruik altyd om internetoproepe te maak"
"Jy kan verander watter internetoproep-rekening by verstek gebruik word vanaf die Foon > Instellings > Internetoproep-instellings > Rekeningeskerm."
"Selfoonoproep"
"Internetoproep"
"Geen internetoproep-rekening nie"
"Daar is geen internetoproep-rekeninge op die selfoon nie. Wil jy nou een byvoeg?"
"Voeg by"
"Voeg rekening by"
"Verwyder rekening"
"SIP-rekeninge"
"Stoor tans die rekening …"
"Verwyder tans die rekening …"
"Stoor"
"Gooi weg"
"Sluit die profiel"
"Goed"
"Maak toe"
"Primêre rekening. %s"
"Gaan tans status na …"
"Registreer tans …"
"Probeer steeds …"
"Ontvang nie tans oproepe nie."
"Rekeningregistrasie het gestop omdat daar geen internetverbinding is nie."
"Rekeningregistrasie het gestop omdat daar geen Wi-Fi-verbinding is nie."
"Rekeningregistrasie het misluk."
"Ontvang tans oproepe."
"Rekeningregistrasie het misluk: (%s); sal later probeer"
"Rekeningregistrasie het misluk: Verkeerde gebruikernaam of wagwoord."
"Rekeningregistrasie het misluk: Gaan die bedienernaam na."
"Hierdie rekening word tans deur die %s-program gebruik."
"SIP-rekeningbesonderhede"
"SIP-rekeningbesonderhede"
"Bediener"
"Gebruikernaam"
"Wagwoord"
"Vertoonnaam"
"Uitgaande instaanadres"
"Poortnommer"
"Vervoertipe"
"Stuur hou lewendig"
"Stel as primêre rekening"
"Gebruik vir uitgaande oproepe"
"Opsionele instellings"
"Stawinggebruikernaam"
"Gebruikernaam gebruik vir stawing"
"<Nie gestel nie>"
"<Dieselfde as gebruikernaam>"
"<Opsioneel>"
"▷ Raak om almal te wys"
"▽ Raak om almal te versteek"
"%s word vereis en kan nie leeg wees nie."
"Poortnommer moet tussen 1000 en 65534 wees."
"Geen internetverbinding nie"
"Geen Wi-Fi-verbinding nie"
"Gaan eers jou internetverbinding na om \'n internetoproep te maak."
"Jy moet aan \'n Wi-Fi-netwerk gekoppel wees vir internetoproepe (gebruik Wi-Fi- en netwerkinstellings)."
"Internetoproepe word nie gesteun nie"
"Outomaties"
"Stuur altyd"
"Ingeboude internetoproepe"