"Kan nie skandeer vir netwerke nie"
"Geen"
"Gestoor"
"Gedeaktiveer"
"IP-opstelling het misluk"
"WiFi-verbinding het misluk"
"Stawingsprobleem"
"Nie binne ontvangs nie"
"Geen internettoegang bespeur nie, sal nie outomaties herkoppel nie."
"Gestoor deur %1$s"
"Gekoppel via Wi-Fi-assistent"
"Gekoppel via %1$s"
"Beskikbaar via %1$s"
"Gekoppel, geen internet nie"
"Ontkoppel"
"Ontkoppel tans…"
"Verbind tans…"
"Gekoppel"
"Verbind tans…"
"Gekoppel (geen foon nie)"
"Gekoppel (geen media nie)"
"Gekoppel (geen boodskaptoegang nie)"
"Gekoppel (geen foon of media nie)"
"Media-oudio"
"Foonoudio"
"Lêeroordrag"
"Invoertoestel"
"Internettoegang"
"Kontakdeling"
"Gebruik vir kontakdeling"
"Deling van internetverbinding"
"Boodskaptoegang"
"SIM-toegang"
"Gekoppel aan media-oudio"
"Gekoppel aan foonoudio"
"Gekoppel aan lêeroordragbediener"
"Gekoppel aan kaart"
"Aan SAP gekoppel"
"Nie gekoppel aan lêeroordragbediener nie"
"Gekoppel aan invoertoestel"
"Aan toestel gekoppel vir internettoegang"
"Deel plaaslike internetverbinding met toestel"
"Gebruik vir internettoegang"
"Gebruik vir kaart"
"Gebruik vir SIM-toegang"
"Gebruik vir media-oudio"
"Gebruik vir foonoudio"
"Gebruik vir lêeroordrag"
"Gebruik vir invoer"
"Bind saam"
"BIND SAAM"
"Kanselleer"
"Saambinding bied toegang tot jou kontakte en oproepgeskiedenis wanneer dit gekoppel is."
"Kon nie saambind met %1$s nie."
"Kon nie met %1$s saambind nie weens \'n verkeerde PIN of wagwoordsleutel."
"Kan nie met %1$s kommunikeer nie."
"Saambinding verwerp deur %1$s."
"Wi-Fi af."
"Wi-Fi is ontkoppel."
"Wi-Fi een staaf."
"Wi-Fi twee stawe."
"Wi-Fi drie stawe."
"Wi-Fi-sein vol."
"Android-bedryfstelsel"
"Verwyderde programme"
"Verwyderde programme en gebruikers"
"USB-verbinding"
"Wi-Fi-warmkol"
"Bluetooth-verbinding"
"Verbinding"
"USB-verbinding en Wi-Fi-warmkol"
"Alle werkprogramme"
"Gas"
"Onbekend"
"Gebruiker: %1$s"
"Sommige verstekke gestel"
"Geen verstekke gestel nie"
"Teks-na-spraak-instellings"
"Teks-na-spraak-uitset"
"Spraaktempo"
"Spoed waarteen die teks gepraat word"
"Toonhoogte"
"Beïnvloed die klank van die gesintetiseerde spraak"
"Taal"
"Gebruik stelseltaal"
"Taal nie gekies nie"
"Stel die taalspesifieke stem vir gesproke teks"
"Luister na \'n voorbeeld"
"Speel \'n kort demonstrasie van spraaksintese"
"Installeer stemdata"
"Installeer die stemdata vereis vir spraaksintese"
"Hierdie spraaksintese-enjin kan dalk al die teks versamel wat uitgespreek sal word, insluitend persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die %s enjin. Aktiveer die gebruik van hierdie spraaksintese-enjin?"
"Hierdie taal vereis \'n werkende netwerkverbinding vir teks-na-spraak-uitvoer."
"Dit is \'n voorbeeld van spraaksintese"
"Verstek taalstatus"
"%1$s word ten volle ondersteun"
"%1$s vereis netwerkverbinding"
"%1$s word nie ondersteun nie"
"Kontroleer tans …"
"Instellings vir %s"
"Lanseer enjin-instellings"
"Voorkeur-enjin"
"Algemeen"
"Stel toonhoogte terug"
"Stel die toonhoogte waarteen die teks uitgespeek word terug na verstek."
- "Baie stadig"
- "Stadig"
- "Normaal"
- "Vinnig"
- "Vinniger"
- "Baie vinnig"
- "Snel"
- "Baie snel"
- "Vinnigste"
"Kies profiel"
"Persoonlik"
"Werk"
"Ontwikkelaaropsies"
"Aktiveer ontwikkelaaropsies"
"Stel opsies vir programontwikkeling"
"Ontwikkelaar-opsies is nie beskikbaar vir hierdie gebruiker nie"
"VPN-instellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie"
"Verbindinginstellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie"
"Toegangspuntnaaminstellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie"
"USB-ontfouting"
"In ontfoutmodus wanneer USB gekoppel is"
"Herroep USB-onfoutingmagtigings"
"Kortpad na foutverslag"
"Wys \'n knoppie in die kragkieslys om \'n foutverslag te doen"
"Bly wakker"
"Skerm sal nooit slaap terwyl laai nie"
"Aktiveer Bluetooth HCI-loerloglêer"
"Vang alle Bluetooth HCI-pakette in \'n lêer vas"
"OEM-ontsluit"
"Laat toe dat die selflaaiprogram ontsluit word"
"Laat OEM-ontsluit toe?"
"WAARSKUWING: Toestelbeskermingkenmerke sal nie op hierdie toestel werk terwyl hierdie instelling aangeskakel is nie."
"Kies skynliggingprogram"
"Geen skynliggingprogram gestel nie"
"Skynliggingprogram: %1$s"
"Inligtingruiling"
"Draadlose skermsertifisering"
"Aktiveer Wi-Fi-woordryke aanmelding"
"Aggressiewe Wi-Fi na selfoon-oordrag"
"Laat altyd Wi-Fi-swerfskanderings toe"
"Sellulêre data altyd aktief"
"Deaktiveer absolute volume"
"Wys opsies vir draadlose skermsertifisering"
"Verhoog Wi-Fi-aantekeningvlak, wys per SSID RSSI in Wi‑Fi-kieser"
"Wanneer dit geaktiveer is, sal Wi-Fi meer aggressief wees om die dataverbinding na selfoon oor te dra wanneer die Wi-Fi-sein swak is"
"Laat toe of verbied Wi-Fi-swerfskanderings op grond van die hoeveelheid dataverkeer wat op die koppelvlak teenwoordig is"
"Loggerbuffer se groottes"
"Kies loggergroottes per logbuffer"
"Kies USB-opstelling"
"Kies USB-opstelling"
"Laat skynliggings toe"
"Laat skynliggings toe"
"Aktiveer aansigkenmerkinspeksie"
"Gebruik eerder die DHCP-kliënt van Lollipop af as die nuwe Android DHCP-kliënt."
"Hou mobiele data altyd aktief, selfs wanneer Wi‑Fi aktief is (vir vinnige netwerkwisseling)."
"Laat USB-ontfouting toe?"
"USB-ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Gebruik dit om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewing en om loglêerdata te lees."
"Herroep toegang tot USB-ontfouting vanaf alle rekenaars wat jy voorheen gemagtig het?"
"Laat ontwikkeling-instellings toe?"
"Hierdie instellings is bedoel net vir ontwikkelinggebruik. Dit kan jou toestel en die programme daarop breek of vreemde dinge laat doen."
"Verifieer programme oor USB"
"Kontroleer programme wat via ADB/ADT geïnstalleer is vir skadelike gedrag."
"Deaktiveer die Bluetooth-kenmerk vir absolute volume indien daar volumeprobleme met afgeleë toestelle is, soos onaanvaarbare harde klank of geen beheer nie."
"Plaaslike terminaal"
"Aktiveer terminaalprogram wat plaaslike skermtoegang bied"
"HDCP-kontrolering"
"Stel HDCP-kontrolering se gedrag"
"Ontfouting"
"Kies ontfoutprogram"
"Geen ontfoutprogram gestel nie"
"Ontfoutingsprogram: %1$s"
"Kies program"
"Niks"
"Wag vir ontfouter"
"Ontfoutde program wag vir ontfouter om te heg voordat dit uitgevoer word"
"Invoer"
"Skets"
"Hardeware-versnelde lewering"
"Media"
"Monitering"
"Strengmodus geaktiveer"
"Flits skerm as programme lang handelinge doen op die hoofdraad"
"Wyserligging"
"Skermlaag wys huidige raakdata"
"Wys tikke"
"Wys visuele terugvoer vir tikke"
"Wys oppervlakopdaterings"
"Flits vensteroppervlaktes in geheel wanneer dit opdateer"
"Wys GPU-aansigopdaterings"
"Flits aansigte binne die vensters wanneer dit met die GPU geskets is"
"Wys hardewarelae se opdaterings"
"Laat hardewarelae groen flits wanneer hulle opgedateer word"
"Ontfout GPU-oortrek"
"Deaktiveer HW-oorleggers"
"Gebruik altyd GPU vir skermsamestelling"
"Simuleer kleurruimte"
"Aktiveer OpenGL-spore"
"Deaktiveer USB-oudioroetering"
"Deaktiveer outoroetering na USB-oudiorandtoestelle"
"Wys uitleg se grense"
"Wys snitgrense, kantlyne, ens."
"Dwing RTL-uitlegrigting"
"Dwing skermuitlegrigting na RTL vir alle locales"
"Wys CPU-verbruik"
"Skermlaag wys huidige CPU-gebruik"
"Forseer GPU-lewering"
"Dwing gebruik van GPU vir 2D-tekening"
"Dwing 4x MSAA"
"Aktiveer 4x MSAA in OpenGL ES 2.0-programme"
"Ontfout nie-reghoekige knipbedrywighede"
"Profiel se GPU-lewering"
"Vensteranimasieskaal"
"Oorganganimasieskaal"
"Animator-tydsduurskaal"
"Simuleer sekondêre uitstallings"
"Programme"
"Moenie aktiwiteite behou nie"
"Vernietig elke aktiwiteit sodra die gebruiker dit verlaat"
"Agtergrondproses-limiet"
"Wys alle ANRe"
"Wys Program reageer nie-dialoog vir agtergrond programme"
"Programme verplig ekstern toegelaat"
"Maak dat enige program in eksterne berging geskryf kan word, ongeag manifeswaardes"
"Verplig verstelbare groottes vir aktiwiteite"
"Maak die groottes van alle aktiwiteite verstelbaar vir veelvuldige vensters, ongeag manifeswaardes."
"Aktiveer vormvrye-Windows"
"Aktiveer steun vir eksperimentele vormvrye-Windows."
"Werkskerm-rugsteunwagwoord"
"Volle rekenaarrugsteune word nie tans beskerm nie"
"Tik om die wagwoord vir volledige rekenaarrugsteune te verander of te verwyder"
"Nuwe rugsteunwagwoord ingestel"
"Nuwe wagwoord en bevestiging stem nie ooreen nie"
"Rugsteunwagwoord kon nie ingestel word nie"
- "Lewendig (verstek)"
- "Natuurlik"
- "Standaard"
- "Verbeterde kleure"
- "Natuurlike kleure soos dit vir die oë lyk"
- "Kleure vir digitale inhoud geoptimeer"
"Onaktiewe programme"
"Onaktief. Tik om te wissel."
"Aktief. Tik om te wissel."
"Lopende dienste"
"Sien en beheer dienste wat tans loop"
"Multiproses-Webaansig"
"Laat Webaansig-leweraars afsonderlik loop"
"WebView-implementering"
"Stel WebView-implementering"
"Hierdie keuse is nie meer geldig nie. Probeer weer."
"Skakel om na lêerenkripsie"
"Skakel om …"
"Lêerenkripsie is reeds uitgevoer"
"Skakel tans na lêer-gebaseerde enkripsie om"
"Skakel dataverdeling om in lêer-gebaseerde enkripsie.\n !!Waarskuwing!! Dit sal al jou data uitvee.\n Hierdie kenmerk is alfa en sal dalk nie reg werk nie.\n Druk \'Maak skoon en skakel om …\' om voort te gaan."
"Maak skoon en skakel om …"
"Fotokleurmodus"
"Gebruik sRGB"
"Gedeaktiveer"
"Totale kleurblindheid"
"Deuteranomalie (rooi-groen)"
"Protanomalie (rooi-groen)"
"Tritanomalie (blou-geel)"
"Kleurregstelling"
"Hierdie kenmerk is eksperimenteel en kan werkverrigting beïnvloed."
"Geneutraliseer deur %1$s"
"Ongeveer %1$s oor"
"%1$s oor"
"%1$s – sowat %2$s oor"
"%1$s – %2$s oor"
"%1$s – %2$s"
"%1$s – %2$s tot vol"
"%1$s – %2$s"
"%1$s – %2$s tot vol op WS"
"%1$s – %2$s"
"%1$s – %2$s tot vol oor USB"
"%1$s – %2$s"
"%1$s – %2$s tot vol vanaf draadloos"
"%1$s – %2$s"
"Onbekend"
"Laai"
"Laai tans op WS"
"Laai tans"
"Laai tans oor USB"
"Laai tans"
"Laai tans draadloos"
"Laai tans"
"Laai nie"
"Laai nie"
"Vol"
"Beheer deur administrateur"
"Geaktiveer deur administrateur"
"Gedeaktiveer deur administrateur"
"Instellingstuisblad"
- "0%"
- "50%"
- "100%"
"%1$s gelede"
"%1$s oor"
"Klein"
"Verstek"
"Groot"
"Groter"
"Grootste"
"Gepasmaak (%d)"
"Hulp en terugvoer"