"Programme kan materiaal bevat wat onvanpas is vir gehore jonger as 15 jaar, en ouers moet dus vrye oordeel ten opsigte daarvan gebruik." "Programme kan materiaal bevat wat onvanpas is vir gehore jonger as 19 jaar, en is dus nie geskik vir kinders jonger as 19 jaar nie." "Suggestiewe dialoog" "Vuil taal" "Seksuele inhoud" "Geweld" "Fantasiegeweld" "Hierdie program is ontwerp om geskik vir alle kinders te wees." "Hierdie program is ontwerp vir kinders van 7 jaar of ouer." "Die meeste ouers sal hierdie program as geskik is vir alle ouderdomme beskou." "Hierdie program bevat kykstof wat ouers dalk as onvanpas vir jonger kinders sal beskou. Baie ouers sal dalk verkies om dit saam met hul jonger kinders te kyk." "Hierdie program bevat kykstof wat baie ouers as onvanpas vir kinders jonger as 14 jaar sal beskou." "Hierdie program is spesifiek ontwerp om deur volwassenes gekyk te word en kan daarom onvanpas wees vir kinders onder 17." "Fliekgraderings" "Algemene gehore. Niks wat ouers aanstoot sal gee as kinders dit kyk nie." "Ouerleiding word aanbeveel. Bevat moontlik kykstof wat ouers nie as geskik vir hul kinders sal beskou nie." "Ouers word sterk gewaarsku. Kykstof kan moontlik onvanpas vir preadolessente wees." "Beperk. Bevat \'n mate van kykstof vir volwassenes. Ouers word versoek om meer oor die rolprent uit te vind voordat hulle hul jong kinders saamneem." "Niemand van 17 of jonger word toegelaat nie. Duidelik volwasse. Kinders word nie toegelaat nie."