"SIP-instellings" "SIP-rekeninge" "Rekeninge" "Ontvang inkomende oproepe" "Gebruik meer batterykrag" "Gebruik SIP-oproepe" "Gebruik SIP-oproepe (net Wi-Fi)" "Vir alle oproepe wanneer datanetwerk beskikbaar is" "Net vir SIP-oproepe" "Vir alle oproepe" "Voeg rekening by" "Verwyder rekening" "SIP-rekeninge" "Stoor tans die rekening …" "Verwyder tans die rekening …" "Stoor" "Gooi weg" "Sluit die profiel" "Goed" "Maak toe" "Gaan tans status na …" "Registreer tans …" "Probeer steeds …" "Ontvang nie tans oproepe nie." "Rekeningregistrasie het gestop omdat daar geen internetverbinding is nie." "Rekeningregistrasie het gestop omdat daar geen Wi-Fi-verbinding is nie." "Rekeningregistrasie het misluk." "Ontvang tans oproepe." "Rekeningregistrasie het misluk: (%s); sal later probeer" "Rekeningregistrasie het misluk: Verkeerde gebruikernaam of wagwoord." "Rekeningregistrasie het misluk: Gaan die bedienernaam na." "Hierdie rekening word tans deur die %s-program gebruik." "SIP-rekeningbesonderhede" "SIP-rekeningbesonderhede" "Bediener" "Gebruikernaam" "Wagwoord" "Vertoonnaam" "Uitgaande instaanadres" "Poortnommer" "Vervoertipe" "Stuur hou lewendig" "Opsionele instellings" "Stawinggebruikernaam" "Gebruikernaam gebruik vir stawing" "<Nie gestel nie>" "<Dieselfde as gebruikernaam>" "<Opsioneel>" "▷ Raak om almal te wys" "▽ Raak om almal te versteek" "Voer besonderhede van nuwe SIP-rekening in." "%s word vereis en kan nie leeg wees nie." "Poortnommer moet tussen 1000 en 65534 wees." "Gaan eers jou internetverbinding na om \'n SIP-oproep te maak." "Jy moet aan \'n Wi-Fi-netwerk gekoppel wees om SIP-oproepe te maak (gebruik die Draadlose en netwerkinstellings)." "SIP-oproepe word nie gesteun nie" "Outomaties" "Stuur altyd" "Ingeboude SIP-oproepe"